BIG

ACADEMY

EDUCATION AT YOUR FINGERTIPS

(Based on National CAPS)

GRAAD 8

WISKUNDE

GRAAD 8 Wiskunde Kwartaal 1
R150 per Afdeling

GRAAD 8 Wiskunde Kwartaal 2
R150 per Afdeling

GRAAD 8 Wiskunde Kwartaal 3
R150 per Afdeling

GRAAD 8 Wiskunde Kwartaal 4
R150 per Afdeling

GRAAD 9

WISKUNDE

GRAAD 9 Wiskunde Kwartaal 1
R200 per Afdeling

GRAAD 9 Wiskunde Kwartaal 2
R200 per Afdeling

GRAAD 9 Wiskunde Kwartaal 3
R200 per Afdeling

GRAAD 9 Wiskunde Kwartaal 4
R200 per Afdeling

ONTMOET DIE WISKUNDE TUTOR

Ek is Elmarie. Ek is 'n Koningskind wat graag 'n verskil in mense se lewens wil maak.

Een van die maniere waarop ek dit kan doen is deur my passie vir Wiskunde. Aangesien ek van kleins af graag 'n Wiskunde Juffrou wou word het ek my BSc graad met Wiskunde en Wiskundige Statistiek as hoofvakke, sowel as my Hoër Onderwys Diploma aan die Universiteit van Vrystaat verkry. Na meer as 30 jaar se ondervinding wil ek graag meer kinders help om die skrik uit Wiskunde te haal. Ek glo enige iemand kan Wiskunde baasraak as hy/sy bereid is om hard te werk. Wiskunde is 'n vak wat geleer en ingeoefen moet word en ek wil jou graag daarmee help.

My ander passies is my gesin, my perde, my troeteldiere en om tyd in die natuur deur te bring. Uit ondervinding het ek geleer dat mens elke oomblik van jou dag moet benut, want gister is verby en môre moet nog kom. Al waarvan ek seker is, is net hierdie oomblik.

Reik na die stêrre want jy is tot alles (selfs Wiskunde) instaat deur Jesus Christus.

“Success comes not by wishing, but through hard work faithfully done.” - Willie Van Zyl

PLEASE SHARE WITH YOUR FRIENDS AND FAMILY 🙂

Share on facebook
Facebook
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on email
Email
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Scroll to Top