Graad 9 Wiskunde – Kwartaal 1

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR800
Get Started
 📑 80 Videos

 

Kwartaal 1 van graad 9 leer ons van die volledige getallestelsel.


Ons hersien weer al die eienskappe van getalle en die moontlike wiskundige bewerkings.

 

Terwyl ons weer heelgetalle hersien gaan ons Finansiële Wiskunde bestudeer. Dit gaan ons baie mooi help om begrotings mooi uit te werk en om die beste besluite te neem sodat ons spaargeld groei.

 

Verder gaan ons eksponentwette deeglik bestudeer en verskillende getalpatrone ontdek.

Scroll to Top