Graad 8 Wiskunde – Kwartaal 2

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR650
Get Started

📑 56 Videos

 

In hierdie kwartaal rond ons die bewerkings met desimale getalle af.

Ons leer die wette van eksponente en hoe om dit toe te pas.

Verder ondersoek ons getalpatrone en stel vas hoe om die algemene reël vir ‘n patroon te skryf.

Ons leer wat ‘n funksie is en die verwantskap tussen twee onbekendes asook wat ‘n algebraïese uitdrukking is.

Scroll to Top